River Bioscience (Pty) Ltd
Posbus 20388
Humewood
  6013
Tel: +27 41 583 3464
Faks: +27 41 583 3657






 

PRODUKTE

River Bioscience het twee produkte wat dit kommersieeliseer, hulle is:

CRYPTOGRANTM

CRYPTOGRANTM is 'n inheemse patogeen op Valskodlingmot (VKM) wat natuurlik voorkom, genaamd die Cryptophlebia leucotreta granulovirus (CrleGC-SA). Citrus Research International (CRI) het vir jare navorsing uitgevoer om die virus as 'n biologiese beheeragent vir VKM te ontwikkel en te toets.

Vir verdere inligting, klik hier...



-------------- oOo --------------

M3a FRUIT FLY BAIT STATION


Die ontwikkeling van die M3 Vrugtevlieg lokstasie het aan die varsvrugte industriee 'n geintegreede plaagbestrydingsinstrument, wat veilig is vir beide die omgewing en die verbruiker, verskaf. Daar is geen gevaar van chemiese residue op die vrugte nie, want die lokstasie verlaag of sluit selfs die behoefte uit om vrugte vir vrugtevlieg-bestryding te spruit. 

Vir verdere inligting, klik hier...

-------------- oOo --------------
HELICOVIR

Helicovir is 'n biologiese beheer produk wat spesifiek ontwikkel is vir die beheer van bolwurm larwes. Die aktiewe bestaandeel van Helicovir is okkulsie (of ingeslote) partikels van die nukliêre polihedrovirus (NPV) van bolwurm.

Vir verdere inligting, klik hier...

-------------- oOo --------------
INVADER-b-LOK

Invader-b-Lok is 'n vesel blokkie wat met metiel-eugenol en markaptotion geïmpregneer is. Die metiel-eugenol komponent van die Invader-b-Lok het 'n sterk lokkrag vir mannetjies van verskeie Bactrocera spesies, insluitende die Afrikaan indringer vrugtevlieg. 

Vir verdere inligting, klik hier...

Invader-b-Lok Invader-Lure Invader-Lure in Lynfield trap

River Bioscience - Bio-produksie maatskappy besit deur produsente